Oorvloedige Liefde: 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde Grootdruk (Hardeband)

Oorvloedige liefde ? Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ?n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorl? en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

R244,95

1 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oorvloedige Liefde: 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde Grootdruk (Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop